Successfully reported

Villa Delfini 2

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Morne P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great location. Enjoyed every minute. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
Villa Delfini 2
Thank you Morne, so pleased you enjoyed the new renovations!

Juna H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Heerlik gerus. Was stil en kon die see hoor. Was 'n heerlike 6 dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Awesome ligging, met 'n paar negatiewe wat party mense gaan pla en ander nie. Die eenheid se ligging is baie goed en lekkerlik 10 m van die strand. Ek meld 'n klompie negatiewe, maar ons het baie lekker gebly en sal weer teruggaan soontoe. Ons was 2 grootmense en 3 laerskoolkinders. Om dit as 'n 6-slapers te beskryf, is optimisties met twee dubbelbeddens. Daar is 'n groot tekort aan glase, so bring jou eie saam. Die eetgerei is voldoende, maar 'n bietjie onpaar en lyk nie een dieselfde nie. Die braaier is op sy laaste bene, see lug en yster is nie 'n goeie kombinasie nie. Daar is 'n houttafelbankie in goeie kondisie, maar die stoele op die foto is op geroes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Heerlik. Woonstel is goed toegerus en perfek geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Ons sal definitief weer daar bespreek. Was baie gerieflik op die strand. Ons het baie lekker gebly en die ligging is perfek, veral vir die kinders. Hulle kon net by die deur uit, dan is hulle op die strand. Plek het alles wat jy nodig het. Daar was net wel nie 'n HDMI-kabel soos op die webwerf gesê is nie en alles was nie baie skoon nie. Die panne in die laai het nog van vorige gaste se eier op gehad en dit was baie vuil tussen die bank se kussings.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Fantastiese see uitsig. Baie veilig. Baie lekker plek met die beste uitsig op die see.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Deon J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Aangenaam, uitstekend en gerieflik. Dankie, baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gerus en gekuier! Baie oulike plekkie en sal enige iemand aanbeveel. Sal net aanbeveling wil doen: in die kombuisie is daar geen gordyn of blind voor die venster nie. Alle inwoners kyk in jou plekkie in en daar is geen privaatheid nie. Andersins regtig 'n pragtige plekkie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Da Gama Street, Villa Delfini 2, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzimyDAfLR3ZB7pQkeI5tXtlPZZe33mwmHYbiyJQbFlBYZFNv2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 139 Da Gama Street Villa Delfini 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034858241388 24.931191267529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang