Villa Delfini B1 Waters Edge
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 135-139 Da Gama Road, Unit B1 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Delfini B1 Waters Edge is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in 'n veilige kompleks in Ferreira Town, Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kusvakansie.
Hierdie eenheid op die strandfront kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Hierdie slaapkamer het ook 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer, toegerus met 'n groot dubbelstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea het genoeg sitplek vir gaste om te eet, te ontspan en die see-uitsigte te bewonder. 'n Platskerm-TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks, en die eiendom is stapafstand van winkels, restaurante en ander geriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
TingTing Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 135-139 Da Gama Road, Unit B1 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Delfini B1 Waters Edge het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 135-139 Da Gama Road, Unit B1 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang