Successfully reported

Villa Des Roses

Gastehuis
Rosé
Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Rosè is 'n grondverdiepingeenheid met slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die klein leefarea het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad lei. Op die stoep is daar 'n tuintafel en twee stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Riesling
Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Riesling het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n oopplan-sitarea met 'n venster wat 'n uitsig oor die tuin en swembad bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chardonnay
Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chardonnay is 1 van 3 kamers in die hoofhuis en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n TV, 'n yskassie en 'n ketel vir tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Merlot
Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Merlot is 1 van 3 kamers in die hoofhuis en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer is met 'n TV, 'n yskassie en 'n ketel vir tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shiraz
Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Shiraz is 1 van 3 kamers in die hoofhuis en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n TV, 'n yskassie en 'n ketel vir tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Des Roses Guesthouse (vir 6 - selfsorg)
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 beskik oor 3 slaapkamers wat elk na 'n bekende Suid-Afrikaanse wyn vernoem is: Chardonnay, Merlot en Shiraz. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is met 'n TV, yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Second Avenue, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a60f754dcd80374acc53f19b05e0ebc147e764fb71c40f47028e755f572dc6d2b9379baa1122a042b348eddaefd94ae4b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Second Avenue Hoog-en-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.741312002393 18.964812290178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang