Villa Du-Baai 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa Du-Baai 1 bied gerieflike oornagverblyf in Danabaai, Mosselbaai en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Dié knus eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Boonop is daar 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Du-Baai 1 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang