Successfully reported
+80

Villa Gracia Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Ametis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Gracia Guesthouse bied B&B in Klerksdorp. Dis naby die middedorp met sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf word gebied in 15 stylvolle kamers. Elke kamer het ‘n dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed, asook ‘n en suite-badkamer. Daar is ook 6 selfsorgeenhede wat elk 'n kombuisie het wat met borde, eetgerei en enkelstoofplate toegerus is. Elke kamer het gratis WiFi, ‘n LCD-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre sjerrie.

‘n Buffet-ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete kan vooraf bestel word. Daar is ook ‘n swembad, braai-area, daaglikse skoonmaakdiens, wasgoeddiens op versoek en veilige parkeerplek.

Villa Gracia Guesthouse is naby verskeie trepleisters in Klerksdorp, soos staatsdepartemente, skole, hospitale en sportgronde.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mizelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Beautiful guesthouse, everything exactly as described.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Comfortable room and a good breakfast. My stay was great, close to the CBD and shopping centres and on access routes to other centres.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Magdel R
Besigheidsreis
5.0
Netjiese ruim kamers. Prakties ingerig met genoeg parkering. Netjiese ruim kamers. Prakties ingerig.
Sep 2025
Alet V
Gesin met klein kinders
5.0
5 ster. Baie lekker en skoon. Fantastiese diens.
Aug 2025
Janette B
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel verblyf aan. Baie lekker. Pragtige plek. Diens is goed. Ontbyt was ok. Ligging ook goed. Veilig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 55 Ametis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Villa Gracia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Ametis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe694d22f9536f743094b7f0551fc678b52243209b44729b51b495d498800970555d07e6cb9535cb849fbffa672d5b78b449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 55 Ametis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.833861111111 26.679277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang