Successfully reported
+57

Villa Grande Luxury accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 281 Stateway, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Grande Luxury Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis in Jim Fouchepark, Welkom, wat ruim en gerieflike verblyf bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Dié uniek versierde gastehuis bestaan uit 5 luukse kamers en 'n executive-kamer, elk met sy eie en suite-badkamer. Die luukse kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Die executive-kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n tee- en koffiemaakskinkbord. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea waar hulle hul komplimentêre ontbyt kan geniet.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n ruim tuin met sitplek buite geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizelle V
Besigheidsreis
5.0
Gasvry, puik diens, pragtige plek, perfek vir na 'n lang dag se werk. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Aug 2025
Reta H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam, dankie. Dit is 'n baie mooi gastehuis, baie vriendelike personeel. Netjiese kamer en baie lekker ontbyt. Sal dit beslis aanbeveel.
Feb 2025
Lizelle V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly, kan nie oor iets anders as die aircon kla nie. Ja, behalwe vir die lugreëling wat net afgaan en toe die hele aand af was, tot die volgen...
Sien meer
Feb 2025
Shanice B
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf waarde vir geld. Ons het die verblyf geniet en die ontbyt was baie lekker! Sal definitief aanbeveel!
Aug 2024
David J
Saam met vriende
4.2
Lekker. Lekker gekuier by Villa Grande.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 281 Stateway, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Grande Luxury accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 281 Stateway, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1439898e58b0bc99d2ee314eaf77059232d2752790bfec44f2ddb591437658480c914a94305c0195218db6202c436062b5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 281 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.976529797558 26.728111572676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang