Successfully reported

Villa Jana Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Jcb Gearvest (Pty)Ltd (Billy) M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie netjies, goeie klientediens. Baie lekker. Waarde vir geld en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jcb Gearvest (Pty)Ltd (Billy) M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Puik diens, goeie waarde vir geld. Gasvry, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Enjoyed the stay, will use Villa Jana again. Slept well, felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ebert S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2025

Swak! Nee, dit het nie aan ons verwagting voldoen nie. Lugversorging (soos geadverteer) het nie gewerk nie, en ook nie die toilet nie. Ons is toe geskuif na 'n ander kamer, sonder 'n lugversorging, en WiFi! Die badkamer het nie 'n gordyn gehad boord ie venster nie, die wasbak se kraan was los en die muurprop was ook los met elektries drade wat uithang, en die TV se ontvangs was swak!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Madelein U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig, voel baie tuis. Naby hospitaal. Was lekker rustig, baie netjies, presies wat ons nodig gehad. Naby hospitaal. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Was gehospitaliseer. Vrou moes langer as beplan in PTA oorbly. Dit het veilige en bekostigbare akkommodasie vir my vrou gebied terwyl ek onverwags langer as beplan, gehospitaliseer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Baie goeie diens ontvang, skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer bespreek. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Ouklipmuur Avenue, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d52ed0b8319b7e428a629e0e1aeecc2794e589797178d06e0a00fa9632a4205a03f69252e1c9fb883725b87c48a397093ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 120 Ouklipmuur Avenue Equestria 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.760621 28.325973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang