Villa Jesdene
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Gibson Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Jesdene skuil in 'n rustige omgewing met 'n groen tuin. Dié akkommodasie is in Kenilworth, Kaapstad, geleë en poog om gaste die gerief van 'n huislike atmosfeer in 'n weelderige omgewing te bied.
Hierdie villa bied 3 kamers. Die Luukse Tweepersoonskamer, Luukse Koninginkamer en die Luukse Koninginkamer. Elke kamer het hul eie en suite-badkamer, kluis, yskassie, TV en lugversorging.
Die gedeelde oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, twee oonde, 'n mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste kan ontspan in die sitarea wat 'n sitkamerstel, 'n knus kaggel en 'n platskerm-TV met DStv bied. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die pooltafel geniet en die glasstapeldeure lei na die patio buite met braaigeriewe en 'n lieflike tuin met 'n oerwoudgimnasium vir kinders. Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is beskikbaar vir tot 4 voertuie agter 'n afgeleë hek op die perseel. In-huis portier, sjef en skoonmaakdienste, lughawe-transfers, toere en doendinge is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nafees Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Gibson Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Jesdene het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Gibson Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang