Villa Lalisa
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 28 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3535 Waterpeer, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 300R867 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Lalisa is 'n heerlike grasdak-gesinshuis wat in Marloth Park geleë is en bied gerieflike verblyf vir 'n groep van 8 gaste. Stadig spoed, asem die vars lug in en herlaai teen jou eie pas.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 enkelbeddens met 'n sitkamer wat lei na 'n dek met 'n uitsig oor die park. Daar is 'n aparte toilet en badkamer wat as gastebadkamer dien.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n etenstafel met 8 stoele en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware vir 8 gaste.
Daar is 'n lieflike lapa-area, braaigeriewe en 'n plonspoel ook beskikbaar.
Gaste kan verwag om al die dinge van 'n klein dorpie te ervaar met die bykomende ervaring van wild wat vrylik tussen die privaat huise rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3535 Waterpeer, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Lalisa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3535 Waterpeer, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang