Villa Le View Guesthouse
- Kapasiteit: 40 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Dunville Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Le View Guesthouse is in Bluff geleë en bied gemaklike verblyf wat net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand is. Die gastehuis is suid van Durban se middestad en ideaal vir sake- en vakansiereisigers.
Verblyf is beskikbaar in 11 kamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Elke kamer is uniek en beskik oor gratis tee, koffie en gebottelde water, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en lugversorging. 10 van die 15 kamers het balkonne met uitsigte. Gaste het internet-toegang, wasgoeddienste, asook pendeldienste na en vanaf die lughawe.
Die gastehuis het 2 heerlike swembaddens, 'n vermaakarea, 'n Jacuzzi en veilige parkeerplek. Daar is 'n restaurant en braaigeriewe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Dunville Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Le View Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Dunville Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang