Successfully reported
+94

Villa Le View Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Dunville Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Le View Guesthouse is in die Bluff geleë en bied gerieflike verblyf net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand. Die gastehuis is suid van Durban se sakekern geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 11 kamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n unieke karakter en is toegerus met komplimentêre tee en koffie, gebottelde water, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n yskassie en lugversorging. 10 van die 15 kamers het balkonne waar gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot die internet, 'n wasgoeddiens en lughawe-vervoer.

Die gastehuis bied twee lieflike swembaddens en 'n vermaakarea, 'n Jacuzzi en veilige parkeerplek. Ons het 'n restaurant op die perseel en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 65 Dunville Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Le View Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Dunville Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1968f2e9af279b73f7012f1f47a55a867dc037cb05d403ad408567b4131363860cf9df1c80ad67d95b62bf8f571e0accf4bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 65 Dunville Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.913450278846 31.011036626984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang