Villa Leisure
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 De Smidt Drive, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R5 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Leisure is 'n bekoorlike selfsorg-villa in Knysna en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende blyplek vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 2 en suite-badkamers wat elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het en 'n derde en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met buitemeubels, 'n etenstafel, braai, omheinde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby winkels en restaurante en net sowat 89 m vanaf die Knysnarivier en 950 m vanaf Leisure Island Cove.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 De Smidt Drive, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 De Smidt Drive, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang