Successfully reported

Villa Lin-Zané

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Soma Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fit for purpose. Net mooi perfek vir oorslaap om 'n lang pad te vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Dankie vir die terugvoer. Lekker om julle te ontmoet. Villa groete

Alex L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker plaas oornag stop. Dis die 3e keer dat ons by Villa Lin-Zanè bly vir 'n nag, en dit bly 'n wenner. GROOT kamer met 'n groot bed, baie netjies en skoon, professionele diens en lekker op die plaas net buite die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die opbouende terugvoer, altyd lekker om julle hier te ontvang. Villa groete

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie oulike, netjiese, skoon plek. Skoon, netjies, veilig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Villa Groete

Reghard O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Oppie plaas gevoel. Ek het baie lekker gebly by Villa Lin-Zanè, dit voel asof 'n mens op die plaas is, weg van die stad se lawaai. En aangename gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor julle het dit geniet. Villa Groete

Carla T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Nice accommodation but need to look at aircon noise. The rooms are neat and clean, and quite pretty. The aircon is very noisy; we did not use our own during the night, but unfortunately, our neighbours' aircon kept us up the whole night - eventually gave up trying to sleep at 2:30 am. If it was not for the noisy aircon, though, the stay would have been perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Gerieflik en netjies. Goeie, netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. Groete

Jarryd S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great value. My stay was very nice. I was late to book in, but Sanet waited for me and helped me. I would go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Thanks for the review. Villa Greetings

Elize B
1 nag
5.0
Jun 2024

100% soos wat ek dit wou gehad het. Die plek was netjies, skoon, veilig en alles het aan my vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Villa groete

Karien D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlike oornag verblyf gewees. Baie dankie vir die moeite met die kamer. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Lekker om jou te ontmoet, Paul. Dankie vir die terugvoer. Villa Groete

Gideon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend, lekker, skoon. Lekker aangename atmosfeer. Ons sal definitief weer hier aandoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Lekker om julle hier te ontvang. Sien uit om julle weer te sien. Villa Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47cbd035b5a88296b2078116a6300cc8bd46d72d455fadba64ed83b3a6c452c9b7f1f1208df5c6623a5dab7c9b0e548f07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Plot 66 Bernauw Off the N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.965612398518 24.774227723447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang