Villa Lin-Zané
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Lin-Zanè bied verblyf in 'n stil en rustige plaasstyl-atmosfeer, net 4 km buite Vryburg, op die N14 Delareyville-pad, in die Noordwes-provinsie geleë.
Villa Lin-Zanè het 6 en suite-kamers, 'n gesinskamer en 3 selfsorg-eenhede elk met 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is uniek versier met handgemaakte meubels. Beddegoed van hoë gehalte word voorsien, en elke kamer beskik ook oor 'n lugversorger en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste is welkom om 'n duik in die sprankelende swembad te neem. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Ons het baie veilige parkeerplekke vir karavane, sleepwaens en trokke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sannet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Villa Lin-Zané het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang