Villa Lin-Zané
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes.
Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 3 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is uniek versier en gemeubileer met handgemaakte meubels. Verder is elke eenheid toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en luukse linne word voorsien.
Gaste is welkom om af te koel in die sprankelende swembad en braaigeriewe is beskikbaar.
Ons het verskeie veilige parkeerplekke vir karavane, sleepwaens en vragmotors.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sannet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Villa Lin-Zané het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang