Successfully reported

Villa Lion View

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicola V
1 nag
5.0
Apr 2022

Fantastiese gasheer, onvergeetlike ervaring. Daar is nie genoeg woorde om hierdie spesiale plek te beskryf nie. Die uitsigte is asemrowend en die gasheer, Elijah, het uit sy pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Ter viering van my ma se 70ste verjaarsdag was ons opgradeer na 'n Deluxe-kamer. Die mooiste kamer met al die luukshede. Ontbyt was heerlik met genoeg verskeidenheid en was ook baie elegant voorgesit. So bly ons het gekies om by Villa Lion View in Constantia te oornag. Sal die gasvryheid en ervaring nooit vergeet nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Price Drive, Constantia, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc3ba8caa986842ae188a13bc60d52027a017bcb295fcb88fa0e43c89026fc0a55786be5ca8c9200783d027d97d241d72a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 36 Price Drive Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0242607 18.4154839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang