Villa Lusha
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Shiraz Street, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Lusha bied bekoorlike oornagverblyf in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad. Dié huis is sentraal geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Hierdie lieflike eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid is met 'n omsetter toegerus wat ononderbroke krag tydens beurtkrag voorsien. Daar is ook 'n sitarea, koffietafel, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die balkon ontspan of die swembad geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Shiraz Street, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Shiraz Street, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang