Successfully reported

Villa Lyrique

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deidre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Pragtige plek wat baie goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Veilig gevoel. Lekker gebly en veilig gevoel. Waardeer dat daar sout, peper ens. was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Braai, kombuis en sitkamer en swembad ideaal vir 'n groep mense wat saamkuier. Net bietjie ver uit die stad, andersins alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent, close to town, Brasi area excellent. Excellent house, clean, spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Pragtige uitleg en gerief van een van die beste gastehuise. Die eerste aansig van die binnekoms van die plek was net eenvoudig assemrowend. Alles was net eenvoudig perfek en is definitief een moet-terugkeer een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Villa Lyrique
Baie dankie Johan, ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 795
R 2 795 R 2 516
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 795
R 2 795 R 2 516
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 795
R 2 795 R 2 516
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Manchester Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90f2f9f9fb082da5367014bf484576eec022a5a3237cdf3a6175a44e8ed136c1b265c0e9b4cc062ffdb2238726c0a4d783e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 795 nouVanaf R2 516 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Manchester Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0353377 18.3511824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang