Successfully reported

Villa Mariss Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Chrisna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer hier kom oorslaap. Baie netjiese en skoon geriewe. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Voel soos huis. Fantasties - ek en my man het opgevlieg vir sy rugoperasie in die Kaap. Die oomblik toe ek met Villa Mariss instap, het dit gevoel soos huis. Marissa was so vriendelik asook haar staf. Alles was perfek en ek het baie lekker gebly. Ook net 'n kort entjie van die hospitaal (Cape Gate) af en dit was so gemaklik om tussen besoekure gou terug te gaan gastehuis toe en dan weer te ry. Sy kon my ook akkommodeer toe ek 'n ekstra nag moes aanbly agv my man se toestand. Ek het baie lekker gebly en Marissa se plek is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Gevoel of jy in 5 ster hotel bly. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Ons het regtig lekker gebly. Heerlike blyplek. Veilig, stil en privaat. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie netjies, kamer baie gerieflik, vriendelik ontvang. Het deelgeneem aan 'n kompetisie by Kraaifontein Skietbaan. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf naby soek. Esther het baie goed vir ons gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons het baie welkom gevoel en die hele opset is baie huislik. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Veilig, naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joke V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Home away from home. Kindest, most accommodating hosts. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Op kort kennisgewing bespreking gemaak en was baie tevrede met diens. Diens was vinnig en verblyf baie netjies en skoon. Gasheer het ons ontvang en was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël V
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Heerlike verblyf en die ontvangs en daaglikse diens was uitsonderlik. Dit was 'n wonderlike plek om by te bly en het gevoel soos huis weg van die huis af. Esther en haar man laat mens verskriklik welkom en tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag
5.0
Apr 2022

Rustig, huislik. Ons was vriendelik verwelkom. Alles was mooi duidelik verduidelik. Die kamer is alles en meer as op die foto. Die ontbyt was baie lekker. Ons het die tuin baie geniet. Die gasvrou het soveel moeite gedoen, ons was 3 dames en sy het die beddens verdeel in 3 elk beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kipling Road, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98b27f30f409f954b43f3ce2e27e87bc73ebf8ca1808cecce3f53938d26b706c26c66703f7903a135691d61f4919c0a3b803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 20 Kipling Road Windsor Park 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.846582912349 18.701039850712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang