Successfully reported

Villa Med 12

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Antonie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfek vir gesin met kinders. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Villa Med 12
Thank you very much for leaving a positive review. We are looking forward to hosting you and your family again, soon. Kind regards, Ballito Accommodation

Pierre G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Very enjoyable and relaxing. Our stay was very enjoyable, although the weather was a bit tricky, which is not something that can be blamed on anyone. There was a huge storm which caused a power outage, and the pool and one of our rooms were flooded. Despite this, the accommodation sent people to assist, although it was a public holiday and at very short notice. They also provided us with additional fresh linen and towels. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Villa Med 12
Good day, it was a pleasure having you and your family stay with us. Thank you for your understanding regarding the weather, and for leaving a lovely review. We hope to host you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Jan D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2025

Gemaklike basis vanwaar jy KZN kan verken. Gemaklike eenheid, modern en gemaklik. Vat "steak" messe en lakens saam om onder te slaap (duvet en komberse was beskikbaar, maar KZN is warm vir ons Gautengers). My enigste ernstige klagte was die kompleks personeel wat die hek naby aan 12 op twee geleenthede gebruik het vroeg in die oggende (05:45 - 06:00), en wat langs mekaar gestaan en "skree" / gesels het. Andersins baie lekker gebly. Strand is so 350 m van die kompleks af, maar jy kan nie die see sien nie, wel hoor! Lekker swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Villa Med 12
Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Ons is bly om te hoor dat julle die eenheid as modern en gemaklik ervaar het, en dat julle lekker gebly het. Dankie ook vir die praktiese wenke – dit sal beslis nuttig wees vir toekomstige gaste. Ons is jammer om te hoor van die vroeë oggend geraas by die hek – ons verstaan hoe steurend dit kan wees, veral as mens op vakansie is. Ons gaan dit onder die bestuur van die kompleks se aandag bring sodat dit aangespreek kan word. Ons waardeer jou eerlike terugvoer en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ballito Accommodation
Villa Med 12
It was a pleasure hosting these guests. We would definitely host them again! Regards, Bridget

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 589
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 589
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 589
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed302f098d6f948286fbec57543236cdf98974562f547138bb17f839d9cb7b1fd876a964ad28d54d23cd5c069da201931272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 589 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Eland Street Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.528924513749 31.221894103705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang