Successfully reported
+17

Villa Med 62

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 458 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Med 62 is 'n bekoorlike woonstel op die tweede verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks in Dolfynsingel. Dit is naby Thompson's Bay in Shaka's Rock en is 'n kort stappie vanaf Willard-hoofstrand in Ballito.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, wasmasjien, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n huisbak.

Daar is geen aangewese parkeerplek vir die eenheid nie, maar daar is baie gasteparkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 366

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Med 62 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 458
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 458
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 458
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca694c073f53f7e049136c0480e6cb74926ed4b6678bc81bc631723d530de9c3e7d6bdb461d7aef4c86f65331af920bc4145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 458 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Eland Street Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5291859 31.2217439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang