Successfully reported

Villa Mia 12

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elizna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lui lekker wegbreek. Was 'n lekker wegbreek, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Ja, dit was baie lekker, kort net 'n groot diepvries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Was rustig en lekker. Baie om te doen en "explore" in 'n naweek! Baie lekker en goed geleë. Gemaklik, maar badkamer het bietjie werk nodig. Alles anders was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rus en vrede. Uitsonderlik personeel vreeslik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Gerieflike woonstel met alles wat benodig is gerieflik. Blyplek in orde. Alles wat benodig is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanette R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dis die 2de jaar wat ons daar boek en wil volgende jaar graag weer daar bespreek. In geheel was dit goed en het wel die volgende voorstel: 1. Kombuiskasdeure vuil (bruin merke veral by handvatsels). 2. Die enkelbed matrasse moet vervang word, dit voel of jy op die bodem slaap. 3. Verstopte badkamer drein. 4. Daar kom 'n dun straal warm water by die kombuis kraan uit en dit is moeilik om iets te was. 5. Nie al die stoofplate werk nie. 6. DStv remote is nie gebruiksvriendelik nie. 7. Banke kan gerus skoon gemaak word, die armleunings is bruin. 8. Kussing oortreksels op banke is ook vuil. 9. Afdakkie of skerm oor die braaier, jy kan nie vleis braai as dit reën nie. 10. Die buitetafel was ook baie vuil tussen die plankies.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, dankie, behalwe die volgende: Agent was nie na inboek beskikbaar nie. Ketel sit nie self af nie. Regterkantste plaat voor van stoof werk nie. Geen water of warm water in kombuis nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J. C V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Behalwe vir geraas, niks sleg nie. Indien dit nie vir die geraas van motors en onder die invloed van drank motorfietsryers was nie, sou dit heel aangenaam gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

St Lucia will definitely see us again but unfortunately not Villa Mia 12. St Lucia was fantastic, as always. The unit bathroom needs serious attention and the many cockroaches were not welcome. The unit was also not serviced daily as mentioned. This was not the same experience we had at the exact same unit 2 years ago, I'm afraid. The pool needs attention too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Katonkel Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTljYzVhLTcyY2QtNDExMC1hYzVjLTkzYWE1ZDBjYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 88 5 1 5 1 Katonkel Straat St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374714382377 32.412414550782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang