Villa Mia 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Mia 4 is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat tot 6 mense in St Lucia kan akkommodeer.
Hierdie grondvloerwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens het wat slaapplek vir 4 gaste bied. Al die kamers het plafonwaaiers, en die leef- en kombuisareas is toegerus met lugversorging. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Let asseblief daarop dat handdoeke en toiletpapier nie voorsien word nie.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv.
Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die woonstel word daagliks skoongemaak, maar ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos seekoei- en krokodiltoere, visvang, seekoeie dophou wat naby wei, en die St Lucia-wildreservaat, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang