Successfully reported
+13

Villa Mia 4

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Mia 4 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in St Lucia.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 mense. Die kamers is toegerus met waaiers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea en kombuis het 'n lugversorger. Geen handdoeke of toiletpapier word voorsien nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv.

Braaigeriewe, sowel as onderdakparkeerplek, word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Die woonstel word daagliks skoongemaak, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos seekoei- of krokodiltoere, visvang, kyk hoe die seekoeie wat vry rondloop wei, of die St. Lucia-wildreservaat, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied, besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anand G
Gesin met klein kinders
5.0
Family was impressed and enjoyed their stay. I stayed at Villa Mia 4, neat and tidy, close to shops and the beach. Will definitely book...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Breaan V
5.0
Fantasties. Was lekker gewees en waarde vir geld.
Mei 2025
Sidney M
Saam met vriende
5.0
Recommended for next vacation. Perfect. We did enjoy it, and we are looking forward to coming back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Nariska S
Saam met vriende
4.8
Baie lekker gebly, woonstel was skoon en netjies. Sien sterre.
Apr 2025
Jon A
Gesin met klein kinders
4.4
Good value for money. The kid and dog in the downstairs area are very noisy, as are the heritage tours when they leave at 4 to 5 am. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d615a5a73d2fa99c9ca817fc241ab4cf90393566a75e4267deb3f3e554142cc664c15abbbf510998d18e0b3ae4dd04a23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-16:00 09:00 -28.374754501759 32.412478923798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang