Villa Mia 51
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Mckenzie Street, Unit 51, Villa Mia, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 077 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa Mia 51 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van St. Lucia. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus aangesien die iSimangaliso-vleilandpark deur strande omring word.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 760
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 51 Mckenzie Street, Unit 51, Villa Mia, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Mckenzie Street, Unit 51, Villa Mia, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang