Villa Mia 9 Self-Catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkel Street, 9 Villa Mia, St Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
- Vanaf R810 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Mia 9 Selfsorg is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp St. Lucia. Die kompleks is binne maklike bereik van die belangrikste strande, die riviermonding, winkels en restaurante.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. 'n Ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n TV en 'n dubbelstapelbed en lei na 'n balkon met braaigeriewe.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat vanaf die eenheid uitgekyk kan word. Gaste het parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Katonkel Street, 9 Villa Mia, St Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 9 Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkel Street, 9 Villa Mia, St Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang