Villa Moya 11
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 786 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Villa Moya 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. 
Hierdie klein woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, toonbankstoof, 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste.
Daar is 'n sitkamer langsaan met sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie slimkaart, kabels en dekodeerder saambring. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.  
Villa Moya 11 is 5 tot 10 minute se ry vanaf die hoofstrand en Shelly Centre en 20 minute van Margate se strand af, afhangend van verkeer.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 786 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 786 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang