Successfully reported

Villa-né Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rikus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik. Beslis lekker gebly in 'n baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, modern en mooi. Mooi, netjies en skoon! Perfek vir lang bly of net oornag. Word elke dag skoon gemaak. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige skoon plek. Het heerlik gebly. Baie netjies en skoon en mooi gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die kuier by julle was soos gewoonlik moeite-vry, baie dankie. Baie dankie, soos gewoonlik was alles perfek, sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Awesome. Decent, pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julien (jolla) V
1 nag
5.0
Jun 2025

Goeie nagrus. Villa-né is baie netjies, skoon en het alles wat jy nodig het. Ons het vir hokkietoernooi gekom en heerlik geslaap. Mense is ook baie vriendelik. Dit is in 'n baie rustige area, tog naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Mooi modern. Die kamer is baie netjies en mooi toegerus vir 'n vinnige naweekverblyf. Die inklok en uitklok was vreeslik maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies! Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Villa-né Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly julle het julle tyd hier geniet en dat alles na wens was. Julle is enige tyd weer welkom by Villa-né!

Mariette G
1 nag
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly en sien julle definitief weer. Baie skoon, netjies en goed toegeruste eenhede! Vriendelik ontvang. Bed slaap heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Villa-né Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het dit geniet en dat alles gemaklik en na wens was. Dit was ’n plesier om julle te ontvang en ons sien regtig uit om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Frederick Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3caf91e9510a7449fafd131bdc21ea4abd15765a9b5e085103d7eb0f24d71656c2c3606c1e9c308e81126c2f25a65ecf1bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 27 Frederick Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.721708918964 27.119866688955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang