Successfully reported
+12

Villa Pater

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 44 Park Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Pater is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se verblyf in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin wat naby die kus wil wees.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Daar is ook 'n TV met 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n houtdek met sitplek en 'n draagbare braai, perfek om skemerkelkies en see-uitsigte te geniet. Die verblyf bied ook 'n motorhuis vir 1 voertuig, asook parkeerplek op die perseel. Nabygeleë besienswaardighede sluit perdry, superbuise en 'n putt-puttbaan in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dupre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 44 Park Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Pater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 44 Park Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57efd3155d053c1cf32255ad87c1d6700d7e8a608aa59bae498313cecfa553e99b8a0db9b2c654c452533b2daa5d3e247efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 44 Park Street Perlemoen Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.572427439605 19.349611420238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang