Villa Pesca
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 300 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Villa Pesca is in Meer En See, Richardsbaai geleë en is 'n ruim semi-selfsorghuis vir tot 12 gaste.
Die huis het 6 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n buite-leefarea. Vier van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Kamer 5 het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met kamer 6 wat 'n dubbelbed het. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Die groot kombuis het 'n eetarea vir 8 gaste en is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix en WiFi-toegang is beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n groot stoep met 'n onderdak-swembad en kyk uit oor die boma en braai-area.
Diepsee-hengel kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word, en Villa Pesca is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 2 km vanaf Alkantstrandstrand vir visvang en swem geleë. Meer En See bied 'n verskeidenheid doendinge soos gholfspeel en voëlkyk, en gaste kan ook die Duinroete neem om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Pesca het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang