Successfully reported

Villa Petit Guest House

Gastehuis
Luukse oopplan-koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed met wit perkallinne en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Wit handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n tuin-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met wit perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Wit handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 kamers op die onderste verdieping en 1 op die boonste verdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe koningkamer
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met wit perkallinne en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, en wit handdoeke. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit bied 'n uitsig op die natuurskoon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bruidskamer/Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie Bruidskamer is die perfekte plek vir die bruid om aan te trek met 'n aparte aantrekkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Hierdie kamer is goed toegerus met selfsorggeriewe en is apart van die hoofhuis. Dit is ook perfek vir reisigers wat langer in Jeffreysbaai wil bly.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Oribi Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsU6nEusNtZxUJyiItJda99LmJjEGcssB7PQrQM3LDAvE75iwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang