Successfully reported
+39

Villa Petit Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Oribi Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Petit Guest House is 'n rustige oase, skuil tussen majestueuse Melkhoutbome in die hartjie van Jeffreysbaai.

Verblyf bestaan uit 6 smaakvol versierde eenhede en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv.

Linne en handdoeke is ingesluit, braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan 'n glasie wyn onder ons Melkhoutbome geniet nadat hulle in die son op een van skilderagtige strande gebak het.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby alle winkels, restaurante en net 'n hanetreetjie van die strand af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nelia J
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, gerieflik, netjies en ontspannend. Villa Petit baie netjies en skoon. Lieflike kamer en badkamer laat dit soos 'n huis weg van die huis voel...
Sien meer
Okt 2025
Andrew B
5.0
Great location ideal for my travel needs. Friendly and helpful wonderful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Gerhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese gehalte ruim oornag verblyf. 10 uit 10. Ek en my vrou het lekker gebly by Villa Petit. Die plek is bitter netjies en prakties uitgelee en die...
Sien meer
Jul 2025
Carel B
Saam met vriende
5.0
As above. Our stay was a very pleasant experience and we will hopefully be able to stay at Villa Petit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Thys V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en die eienaar was baie goed met kommunikasie. Baie lekker en vriendelike mense wat ons gehelp het.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 29 Oribi Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Petit Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Oribi Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsU6nEusNtZxUJyiItJda99LmJjEGcssB7PQrQM3LDAvE75iwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang