Successfully reported
+52

Villa Pietra

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Road 24, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 703 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Villa Pietra is 'n kontemporêre selfsorghuis in die eksklusiewe Bakoven-area, omring deur die natuurlike skoonheid van Kampsbaai. Met sy uitstekende ligging naby die strand, moderne kafees en skilderagtige staproetes, tesame met see-uitsigte en 'n uitgestrekte bergagtergrond vanaf die voorste balkon, bied hierdie villa die perfekte basis om die beste van Kaapstad se Atlantiese kus te geniet.

Hierdie lugverkoelde eiendom, wat oor drie verdiepings strek, kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n instapstort. Die tweede en derde slaapkamers het ook koninggrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n instapstort insluit. Die vierde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met die derde slaapkamer, wat ook 'n instapstort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n privaat binnehof met 'n plonspoel, luukse sonstoele, 'n beskermde braai-area, 'n buitestort en direkte toegang tot die strand geniet. Elke vlak het 'n privaat balkon, en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 motors. Die eiendom is ten volle beveilig met 'n alarmstelsel en privaat sekuriteit. 'n Sonkrag-omsetterstelsel is ook geïnstalleer in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Turnkey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 83

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Victoria Road 24, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 703
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 703
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 12 703
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Road 24, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e87d7c1815512fd77aee6a4e3b48ee7b7c7615527e0a0999c5f23933cbf0eaf256cce4d04ea5289cb87d4d0795f6550417b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 703 per nag, vir 8 mense Victoria Road 24 Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9615274 18.3741745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang