Successfully reported
+47

Villa Pirogue 9

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Witteboom Street, 9 Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Pirogue 9 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die verblyf is 'n kort entjie se ry vanaf strande, winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die badkamer beskikbaar. Die leefarea het 'n toonbank met stoele, gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stroomdienste. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n eetarea, ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig wat gaste kan geniet.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig voor die woonstel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Octavia M
Saam met vriende
5.0
Lovely place, will definitely go back there for future stays. The owner is super. Loved the stay; the place was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Naellowine H
Saam met vriende
5.0
Heaven on earth. The place was nice and clean. Had a nice braai area, smart TV with WiFi. The host was very friendly and kept me update...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Elizabeth A
5.0
Will definitely book there again! Very nice place. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marle V
5.0
Net te lekker. Baie, baie lekker gebly, baie groter as wat dit lyk op die fotos, baie, baie skoon, beste toerusting in die huis, baie goed uitgelê, ba...
Sien meer
Jan 2025
Ilan S
5.0
Wonderful. We had a wonderful time at Villa Pirogue 9. I highly recommend it. It's quite central; it's a short ride to the beach and sh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Witteboom Street, 9 Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Pirogue 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Witteboom Street, 9 Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f62188043647db2f71d9460b5a794c025a85f79cfdc474f75c44129c914363e8e16c66734337cac1cdefe03572ecf3f0f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 5 Witteboom Street 9 Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12780066241 22.104996971828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang