Successfully reported

Villa Rosie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adrian C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Great. Pleasant stay, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Definite return. Such a cozy stay. Amazing host. Clean and everything you need is very modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Plek was netjies en skoon. Gasheer baie vriendelik. Sal weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker! Die plekkie was baie mooi en netjies, baie skoon. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kar het gebroke net voor Beaufort Wes en hulle het tot 'n voertuig aangebied wat ons kon gebruik tot ons ons sin teruggekry het van die paneelkloppers af. Sal hulle definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon, maar geen deure. Alhoewel ons lekker gebly het, was daar geen kamer of badkamer deur nie. Nie geskik vir meer as 2 volwassenes nie, veral soos ons wat pa, ma en dogter saam gereis het. Baie ongemaklik om badkamer te gebruik of te stort met die wete dat daar geen badkamer of kamer deur is nie. Eienaar het verduidelik dat die deure nog gaan oorkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanelene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 De Villiers Street, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc293bbb8abfc60718b73a8e96312c9bdbdcde35c33c1e6ef3ced6752ad22e700d25e10555f37236ab027030a1a6e824b68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 20 De Villiers Street Beaufort-Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.353645972288 22.586129423348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang