Successfully reported
+22

Villa Royale 203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Royale 203 is 'n vakansiewoonstel met see-uitsig wat verblyf bied in 'n veilige strandfrontkompleks in Sheffield Beach. Villa Royale is 'n residensiële kompleks met uiters streng geraasbeheervlakke.

Hierdie verblyf ervaar tans nie kragonderbrekings soos beurtkrag nie.

Hierdie eenheid kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 'n stapelbed. 'n Stort, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetkamer en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met 4 sitplekke. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met lugversorging en gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die glasdeure by die sitkamer is daar 'n paar trappies wat lei na 'n groot patio met buitesitplek en dit kyk uit oor die see. Die kompleks het gedeelde braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad met 'n steil paadjie af na die strand. Geen parkering word voor die swembadarea of in laaisones toegelaat nie, gaste moet ook daarop let dat parkering baie moeilik is vir 4x4 en groter voertuie.

Geen laaste minuut besprekings nie, benodig ten minste 48 uur bevestiging van aankoms.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 577

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Royale 203 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f8af8d5c2023c1cf46396ec30e7a229882dacdaa0455798e6097ed96b0c938216dfb07ebf7bcc1dea2df0d77e9bcf8e7dc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.4886759 31.2519732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang