Successfully reported
+43

Villa Seabreeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edward Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Seabreeze is 'n bekoorlike selfsorghuis, ideaal vir 'n ontspannende en skilderagtige wegbreek. Geleë in Pennington, bied dit asemrowende uitsigte oor die see, wat gaste die geleentheid bied om walvisse speels in die water te sien swem.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en skakel met die vierde kamer met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis met lugversorging is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër. Die kombuis maak oop na die oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die eetkamer beskik oor 'n tafel met sitplek vir 8 en stoele, en die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Daar is ook 'n werkslessenaar beskikbaar vir gaste wat wil werk.

Die huis beskik oor 'n lieflike balkon met braaigeriewe en buitesitplek, perfek vir alfresco-etes. Gaste kan ook die see-uitsigte van 'n afstand geniet. Vir vermaaklikheidsdoeleindes spog hierdie huis met 'n vermaaklikheidskamer met 'n kroegarea, en gaste het toegang tot 'n lieflike jacuzzi. Die huis is toegerus met 'n batterystelsel vir korttermyn-kragonderbrekings sowel as 'n watertenk.

Pennington het talle restaurante, en die villa is baie naby die Selborne Gholflandgoed. Gaste kry veilige parkering in dubbelmotorhuise.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Margitta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 35 Edward Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Seabreeze het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edward Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccee6f9d547c0e5b818e5b75cbd2417340a490b6e22174e02c1f75a0bbd6af3a644bc6757b59d08e89490a9a215f56340619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 35 Edward Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.383004115389 30.688130833101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang