Villa Stella Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 045 First Avenue, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Stella Guest House word deur familie bestuur en bied rustige en gerieflike verblyf vir gaste wat na Johannesburg vir besigheid of vakansie wil reis. Dit is in Edenvale, Johannesburg, in die veilige omheinde gemeenskap van Elmapark geleë. Dit is ook naby OR Tambo Internasionale Lughawe.
Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n bidet. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis bo en 'n sitarea met 'n balkon wat 'n uitsig oor Johannesburg se stad het. Gaste het toegenag tot 'n groot swembad, gratis WiFi, platskerm-TV's en stroomdienste.
Ontbyt word op die stoep met 'n swembaduitsig bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Glendower Gholfbaan is 3 km ver en Virgin Active Gym is net 'n kilometer ver. Eastgate- en Greenstone-winkelsentrums is 6 km ver en daar is verskeie eetplekke in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Eduarda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 045 First Avenue, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Villa Stella Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 045 First Avenue, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang