Villa Strada Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R594 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Strada Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Freemanville, Klerksdorp en is gerieflik op die N12 in die omgewing van die Rio Casino en die sakekern geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir sakeondernemings in die KOSH-omgewing, wat Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartebeestfontein insluit.
Verblyf word aangebied in enkel-, dubbel-, 2-enkelbed- of gesinskamers, elk met en suite-geriewe. Elke kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Aangewese braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Geriewe vir konferensies en ander funksies is ook beskikbaar.
Of gaste nou op reis is of net vakansiehou, dié gerieflike kamers bied die nuutste sowel as goeie outydse gemak. Kom ervaar verblyf van topgehalte waar gemaklike beddegoed en kamers met lugversorging 'n rustige, verfrissende verblyf verseker is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 63 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Villa Strada Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang