Villa Tarentaal
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Tarentaal is op 'n olyfplaas in die geskiedkundige Tulbaghvallei en bied verblyf in selfsorgkothuise in rustige tuine wat 'n uitsig op die berge bied. Die kothuise is naby die middedorp, asook wyn- en olyfplase in die area.
Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorgkothuise met hul eie tuine en stoepe, asook in 1 luukse suite en 'n luukse tent. Elke kothuis het veilige parkeerplek, gratis WiFi en bied toegang tot die buiteswembad op die perseel. Die kothuise het kaggels en buitebraaigeriewe en 2 van die kothuise het houtvuurwarmbaddens.
Daar is ook 'n kinderspeelarea met 'n klimraam, 'n rivier en 'n olyfboord op die perseel.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit wynproe, olyfproe, restaurante, perderitte, zipline-toere en museums in en daar is pragtige voetslaanroetes en bergfietsroetes in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Villa Tarentaal, Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Tarentaal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang