Villa Tehillah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Machteld Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Tehillah is 'n knus gastehuis in die hartjie van die Hoogland Meander in Dullstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike nag se verblyf terwyl hulle op hul besoek is.
Gaste het 'n keuse tussen 3 kamers na gelang van hul behoeftes. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, privaat en suite-badkamers, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot WiFi.
Hierdie eiendom is naby verskeie unieke plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook kunsvlieghengel by die Dullstroomdam geniet, of perdry in die natuurskoon van hierdie pragtige dorpie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 115 Machteld Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Tehillah het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Machteld Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang