Successfully reported
+19

Villa Tehillah

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Machteld Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Tehillah is 'n knus gastehuis in die hartjie van die Highlands Meander in Dullstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat gerieflike verblyf soek.

Verblyf word in 3 kamers gebied. Al die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en -handdoeke, privaat en suite-badkamers, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Die verblyf is naby verskeie plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook by die Dullstroom-dam kunsvlieghengel of in die natuurskoon perdry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 115 Machteld Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Tehillah het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Machteld Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6951847181eda9ce02f12d30717ca73d5be3a07d20bdda88750de08f7953063c05082dbde7d56b1416d2e2885e69f27b400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 115 Machteld Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.416001581578 30.108828985983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang