Successfully reported
+31

Traka Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Traka Cottage is 'n pragtige en bekoorlike huis wat op 'n plaas geleë is, sowat 81 km vanaf Prins Albert in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Hierdie idilliese toevlugsoord is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat uit die gewoel van die stadslewe wil ontsnap en hulself in die rustigheid van die platteland wil verdiep.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Binne die leefruimte wat sonder afskortings ontwerp is, kan 'n mens sitplekreëlings en 'n skuifdeur kry wat toegang verleen tot 'n onderdakstoep kompleet met 'n braai-area. Daar is ook 'n houtvuurbad.

Met sy skilderagtige omgewing en rustige atmosfeer beloof Traka Cottage 'n onvergeetlike en verkwikkende vakansie-ervaring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chanel R
5.0
Baie lekker plaaskuier. Pragtige ruim huis met alles wat jy nodig het en meer. Mense met kinders wat wil TV en WiFi hê, sal ook gelukkig wees. Ons het...
Sien meer
Okt 2025
David D
Saam met lewensmaat
5.0
Sublime, a welcome place to rest and chill. Peaceful, secluded, very comfortable, exactly as described and photos are accurate. Great p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Wouter L
Saam met vriende
5.0
Fantastiese ligging! Heerlik! Baie vriendelike gashere.
Sep 2025
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik plek om oor te slaap. Maar, slaap ten minste twee aande oor. Soos altyd 'n baie goeie keuse om oor te slaap. Maar moenie net een aand slaap nie, ...
Sien meer
Aug 2025
Marne S
Gesin met tieners
5.0
Pragtig en luuks in die Karoo! Ons kom terug. Traka is net duskant die hemel. Tussen die Karoo bossies en stilte het ons heerlik gerus. Traka is pragt...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap
  • Gaste dink Traka Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ec63bd4ff3375e36dc4ddd2becac8733c41fcc7bd39a851cc8b6c83ef8fbc0f55b3d34ca572895eed64d8439038dc84598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 N12 Trakas Kuilen Farm 6980 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.952507342073 22.554198134879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang