Successfully reported
+29

Villa Tropicana

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Margate Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Tropicana is 'n gastehuis wat in die gewilde Suidkusdorpie Margate geleë is.

Die gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer.

Die Standaardkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die gesinskamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n klein sitkamer, platskerm-TV en dakwaaier in. Toegang tot die kamer is binne die huis, asook 'n privaat skuifdeur. Die eenheid kyk uit oor die tuin. In die sitarea is 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders.

Die premium-kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met OpenView-kanale, 'n klein lessenaar, stoel en 'n tee- en koffieskinkbord in. Die kamer het 'n uitsig oor die see en tuin.

Die Budget-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n TV met OpenView-kanale, 'n klein lessenaar, stoel en plafonwaaier.

Gaste het toegang tot 'n klein kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis word omring deur 'n welige tuin met 'n lapa en 'n swembad. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar asook gratis WiFi-verbinding.

Dié gastehuis is net 1 km vanaf die naaste strand, 2 km vanaf Margate se hoofstrand en 4 km vanaf die Uvongo-strandmeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Blacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Margate Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Tropicana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Margate Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4KS16GWXVsXLBBb6rd7fM0FvhBBkGVw6wkfDufvBmHfCi8G93P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 4 Margate Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.853362 30.375343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang