Successfully reported
+29

Umdoni Luxury Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Umdoni Luxury Villa is 'n lieflike vakansiehuis geleë in die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende, aangesien die eiendom spog met 'n lieflike swembadarea vir volle ontspanning.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en bestaan uit 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Aangrensend aan die sitarea is daar 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea lei na 'n uitgestrekte houtdek met 'n sprankelende oneindigheidspoel, sonstoele, 'n jacuzzi en braaigeriewe. Die villa sluit ook 'n sauna in om te geniet na 'n dag van besigtiging. Veilige parkering is ook beskikbaar vir gaste se voertuie met 24-uur-sekuriteit op die eiendom. Daar is ook 'n sauna beskikbaar.

Die ligging van hierdie landgoed is reg langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n rugsteun-omskakelaar sowel as 'n JoJo-tenk. Word 4 uur per dag versien, behalwe op Sondae en vakansiedae.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Resa Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Old Main Road, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdoni Luxury Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82b1c2ad586afb29ad839795eaf7b28e7342ff868d2eaf090dcb888becb0328bd7d970611d58938407168ebc8fa6ccb26f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 750 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Old Main Road Eden Rock Forest Estate 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3774291 30.6832974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang