Successfully reported
+8

Villa View Trafalgar Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Rodney Drive, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa View Trafalgar, geleë in Southbroom, KwaZulu-Natal, is 'n knus selfsorg-suite, perfek vir 'n romantiese wegbreek of 'n solo-toevlugsoord.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, ideaal vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en kwaliteit linne word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en sluit 'n knus eetarea met stoele in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Daarbenewens spog die woonstel met 'n privaat ingang, en veilige parkering word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 87 Rodney Drive, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Rodney Drive, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2047bc8abe106d7bc9d548c513efa909c7b11f0270104e6b4fed9299276a316389ab1939fc1038f99c77a80ba7d61a92d8af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 87 Rodney Drive Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.948780354805 30.294692867043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang