Villa Bell
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bell Street 6, Senekal, 9600, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Bell is in Senekal geleë. Die verblyf kyk uit oor die Senekal-gholfklub en die Senekal-rolbalklub. Die eenheid bied 'n wegbreek van die besige stad af.
Die verblyf bestaan uit 3 eenhede, die Swallow Room, die Weaver Room en die Paradise Room. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, drukkoker, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Bykomende kenmerke sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe, swembad en buite-sitarea op die perseel geniet.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, perdry, gholf, visvang, swem, tennis en begeleide staptogte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bell Street 6, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink Villa Bell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bell Street 6, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang