Successfully reported

Villabikirus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ivan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Verblyf was netjies en skoon. Dit was ook maklik om die plek te kry en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir ons mooi resensie. Ek is bly jul het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier, sal weer gaan en aanbeveel. Dit was ons eerste keer in Marloth Park. Die netjiese huis, ten volle toegerus, het ons verblyf baie gemaklik gemaak. Diere kom gereeld by die huis verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is wonderlike gaste en altyd welkom.

Ig V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Net die regte plek vir rus. Dit was die tweede keer dat ons hier gekuier het. Weg van alles af, in die bos en tussen die diere is net die regte atmosfeer vir lekker kuier saam met vriende. Hier is alles wat jy nodig het vir 'sommer baie rus'. Diens van die eienaar se kant af was tops, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete

Kenneth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Awesome, refreshing. Superb, everything in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Thank you for the review. Much appreciated.

Mandie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ten volle uitgerus. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete, Mariëtte

Wandi R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Wonderlike ondervinding. Pragtige plek. Heerlike kuierarea, voldoende slaapplek, eetgerei ens. Baie diere en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir ons mooi resensie. Ek waardeer dit. Julle is altyd welkom.

Justin L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Good, comfortable and definitely recommendable. It was a pleasant stay. Lots of animals visited the site. There was some noise from the neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Thank you for the review, much appreciated. You are welcome.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juelle C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Fantastic. Everything was lovely, especially the animals coming to my front door. I will definitely book there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Villabikirus
Thank you. You are welcome.

Florette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Swembad vir afkoel en diere wat tot by die stoep kom, maak dit baie spesiaal. Baie goeie verblyf, met ruim kamers en goed toegeruste kombuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2260 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aec37221b1aa496fea69d51c64bf3cfb250544ff5ce3b0cd5541d5033f65289c1d80adb14a5818d91ba922e0056e1deb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 8) 59 5 1 5 2260 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344089151889 31.777592580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang