Successfully reported
+34

Villacadia 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 819 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villacadia 4 is 'n bekoorlike selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die eiendom is sentraal geleë naby Loftus Park, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautreinstasie.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers met 2 badkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei badkamers het 'n stort en een van die badkamers is en suite met die hoofslaapkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die hoofsitkamer het 'n gemaklike sitarea, lugversorging en 'n TV. Dit lei na 'n tweede sitkamer waar gaste kan ontspan. In die eetarea sal gaste 'n etenstafel vind waar maaltye saam geniet kan word.

Die huis maak oop op 'n privaat binnehof met 'n swembad, 'n onderdak-sitarea, 'n buite-eetstel en braaigeriewe. Gaste kry ook komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 819 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 819 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d0ec5196fc666e15a90179453b5aa37e1419998a3684bcf4f972718713c7704b3e3982556644a083250ea36dd5a1ac32a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 819 Arcadia Street Pretoria 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7488631 28.2208823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang