Village Lodge Harrismith
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R730 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Village Lodge Harrismith is nie net die perfekte oornagplek om uit te rus op pad see toe nie, maar ook die perfekte bestemming vir buitelug-entoesiaste en kunsliefhebbers. Dit is 'n absolute moet vir natuurliefhebbers en sakereisigers wat die area besoek.
Die knus sakpaskamers is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf. Dit bied al die nodige geriewe vir gerieflike verblyf. Vir al die sakereisigers wat tussen Gauteng en KwaZulu-Natal reis, is die "Executive"-suites die ideale keuse. Die suites het WiFi en al die ander nodige geriewe.
Daar is plaaslike besienswaardighede soos 'n verskeidenheid restaurante, winkels, Harrismith Stadsaal, Sterkfonteindam en rotstekeninge. Daar is die Harrismith Gholfbaan vir gholfliefhebbers, naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nicolaas
Francois ...
Eiendomme 2
Resensies 197
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Village Lodge Harrismith het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang